Tsai Ing-wen

Tsai Ing-wen
蔡英文
Tsai Ing-wen
Tsai Ing-wen in 2016

President van Republiek China
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Mei 2016
Eerste minister Chen Chien-jen
Voorafgegaan deur Ma Ying-jeou

Leier van die Demokraties-Progressiewe Party
Ampstermyn
28 Mei 2014 – 24 November 2018
Voorafgegaan deur Su Tseng-chang
Opgevolg deur Lin Yu-chang (wnd.)
Ampstermyn
20 Mei 2008 – 14 Januarie 2012
Voorafgegaan deur Frank Hsieh (wnd.)
Opgevolg deur Kiku Chen (wnd.)

Adjunkpremier van Republiek China
Ampstermyn
25 Januarie 2006 – 21 Mei 2007
Eerste minister Su Tseng-chang
Voorafgegaan deur Wu Rong-i
Opgevolg deur Chiou I-jen

Minister van die Vastelandse Sakeraad
Ampstermyn
20 Mei 2000 – 20 Mei 2004
Vise Chen Ming-tong
President Chen Shui-bian
Eerste minister Tang Fei
Chang Chun-hsiung
Yu Shyi-kun
Voorafgegaan deur Su Chi
Opgevolg deur Joseph Wu

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Augustus 1956 (1956-08-31)
Taipei, Republiek China
Politieke party Demokraties-Progressiewe Party (sedert 2004)
Onafhanklik (tot 2004)
Alma mater Nasionale Universiteit van Taiwan
Cornell-universiteit
Londense Skool vir Ekonomie
Handtekening

Tsai Ing-wen (Chinees: 蔡英文; pinyin: Cài Yīngwén; gebore 31 Augustus 1956 in Taipei, Republiek China) is 'n Taiwannese politikus en akademikus en beklee sedert 20 Mei 2016 die amp as president van die Republiek China. Sy is die eerste vrou wat tot die amp verkies is, die sewende president van die Republiek China onder die grondwet van 1947, en die tweede president van die Demokratiese Progressiewe Party (DPP), deel van die regerende Pangroenkoalisie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne